Sep26

Aardklop – ‘n Non, ‘n prins en ‘n spook stap in ‘n kroeg!

Snowflake Potchefstroom,North West
1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...


26-Sep-2019 at 16:00 UTC - 27-Sep-2019 at 15:00 UTC (36 day(s) left)
Snowflake Potchefstroom
Snowflake Potchefstroom,North West
0182992844
Visit Promoter's Website
NWU Kunste / Arts On 14th August 2019 Under: Others

NWU Kunste en die Skool vir Musiek bied tydens Aardklop aan:

’n Program met gewilde musiek uit Broadway-teatergunstelinge:

onder meer musiek uit The Phantom of the Opera, Les Misérables, West Side Story, The Sound of Music en Wicked. Conroy Cupido lei die sterbelaaide sanggroep, met Magdalene Minnaar wat as gaskunstenaar die gehoor betower. Begelei deur ’n orkes van 22 lede.

NWU Kunste en die Skool vir Musiek bied tydens Aardklop aan: ’n Program met gewilde musiek uit Broadway-teatergunstelinge: onder meer musiek uit The Phantom of the Opera, Les Misérables, West Side Story, The Sound of Music en Wicked. Conroy Cupido lei die sterbelaaide sanggroep, met Magdalene Minnaar wat as gaskunstenaar die gehoor betower. Begelei deur […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.