Appel- Brits (Elegant Fuel)

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

25-Jan-2020 at 13:00 UTC - 25-Jan-2020 at 14:00 UTC (Event Expired)
Vocal Events and APPEL
Vocal Events and APPEL,bloemfontein,Free State
0714822533
Visit Promoter's Website
Vocal Events and APPEL On 21st January 2020 Under: Musical,Others

Elegant Krok-’n-Dill se party! Enige iemand is welkom daar! Gaan geniet n gratis boerewors rolletjie en lekker koeldrake. Daar is ook pryse wat op die dag gegee word. Bosveld Stereo sal die dag live wees en Appel is die gaskunstenaar wat 13h00 tot 14h00 daar sal optree! Sien julle by 552 Roodekopjes Road, Brits, van 09h00 tot 16h00.

Moet dit nie misloop nie!

Elegant Krok-’n-Dill se party! Enige iemand is welkom daar! Gaan geniet n gratis boerewors rolletjie en lekker koeldrake. Daar is ook pryse wat op die dag gegee word. Bosveld Stereo sal die dag live wees en Appel is die gaskunstenaar wat 13h00 tot 14h00 daar sal optree! Sien julle by 552 Roodekopjes Road, Brits, van […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.