Jan30

Bye kursus Vir Beginers

Hartebeestpoort,North West
1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...


30-Jan-2021 at 10:00 UTC - 31-Jan-2021 at 00:00 UTC (10 day(s) left)
Hartebeestpoort
Hartebeestpoort,Hartbeespoort,North West
R0 (Prices may vary depending on the type of tickets)
0722108699
gwendyprojectspty@gmail.com
Visit Promoter's Website
Liquid Gold On 14th December 2020

Beginers klas.
Kom leer die “Basiese Beginsels” van bye, bye kaste en toebehore
Dit is +- 2 ure
Wat moet jy saam bring ? Hoed, ons gaan buite wees.
Ons verskaf ,snaks, iets om te drink en skryfbehoeftes
Omvating van bye kaste, toebehore veiligheid ens.
Ons gaan julle kaste in die veld wys met aktiewe swerm
( Jy het nie bye Pak nodig nie)
Net buite Pretoria, Hartbeespoort.
Van af 10 uur tot +- 12 uur.
R 650 per person, vooraf betaalbaar.
Kontak ons gerus
gwendyprojectspty@gmail.com
0722108699

Beginers klas. Kom leer die “Basiese Beginsels” van bye, bye kaste en toebehoreDit is +- 2 ureWat moet jy saam bring ? Hoed, ons gaan buite wees.Ons verskaf ,snaks, iets om te drink en skryfbehoeftes Omvating van bye kaste, toebehore veiligheid ens.Ons gaan julle kaste in die veld wys met aktiewe swerm( Jy het nie […]


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.