DIE-anner-LEWE

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

24-Aug-2019 at 18:30 UTC - 24-Aug-2019 at 20:30 UTC (Event Expired)
Snowflake Potchefstroom
Snowflake Potchefstroom,North West
0763191660
Visit Promoter's Website
Die Pretoria Spookbus and Snowflake Potchefstroom On 14th August 2019 Under: Others

Ervaar ‘n teater-aand gelaai met gedramatiseerde en aangrypende spookstories, gebaseer op ware voorvalle. Vertellings wat koue rillings deur jou lyf stuur, of ander wat jou kop in ongeloof sal laat skud.Tussendeur die stories roer die duo-sangpaar, DIE VENSTER (met Charl en Carla Erasmus), jou met klassieke musiektreffers soos onder andere No more talk of darkness en Music of the night (Andrew Loyd Webber) asook Afrikaanse goues wat insluit Koos du Plessis se Sprokie van ‘n Stadskind en Kinders van die Wind. Alles liedjies wat die vertellings aanvul. Skuif jou stoel tydens pousetyd nader aan die tafel en versterk die innerlike met ‘n tweegang-maal wat bedien word. Jy gaan dit dalk net nodig hê!

Dit alles wag op jou tydens SPOOKSTORIE-produksies se verhoogaanbieding, Die-anner-LEWE.

Ervaar ‘n teater-aand gelaai met gedramatiseerde en aangrypende spookstories, gebaseer op ware voorvalle. Vertellings wat koue rillings deur jou lyf stuur, of ander wat jou kop in ongeloof sal laat skud.Tussendeur die stories roer die duo-sangpaar, DIE VENSTER (met Charl en Carla Erasmus), jou met klassieke musiektreffers soos onder andere No more talk of darkness […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.