Droogtehulp Fees

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

02-Aug-2019 at 08:00 UTC - 03-Aug-2019 at 18:00 UTC (Event Expired)
Die Hoërskool Wagpos
Die Hoërskool Wagpos,Brits,North West
0861000291
Visit Promoter's Website
iTickets SA and Die Hoërskool Wagpos On 12th May 2019 Under: Others

Is julle reg vir die Droogtehulp Fees met die Brits Jong-Boerevereniging en die Hoërskool Wagpos op 2 en 3 Augustus 2019?

2 en 3 Augustus kom ‘n vrag sangers om ‘n fees te hou by die Hoërskool Wagpos in Brits.

Sangers soos Steve Hofmeyr, Adam Tas, Wynand en Cheree, Pieter Koen, Fatman, Appel en nog baie meer is op die verhoog terwyl jy stalletjies kan geniet.

Vir meer informasie kontak die feesspan by info@jongboere.co.za. Jy kan ook Droogtehulp met Burre Burger besoek op Facebook oor die fees en ook hoe jy kan help met die projek en ook toekomstige geleenthede. Dagboek gerus 2 & 3 Augustus vir die Droogtehulp Fees met die Brits Jong-Boerevereniging en die Hoërskool Wagpos, geborg deur Obaro.

Is julle reg vir die Droogtehulp Fees met die Brits Jong-Boerevereniging en die Hoërskool Wagpos op 2 en 3 Augustus 2019? 2 en 3 Augustus kom ‘n vrag sangers om ‘n fees te hou by die Hoërskool Wagpos in Brits. Sangers soos Steve Hofmeyr, Adam Tas, Wynand en Cheree, Pieter Koen, Fatman, Appel en nog […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.