Franja du Plessis and Ruan Josh

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

25-Jan-2020 at 20:00 UTC - 25-Jan-2020 at 22:00 UTC (47 day(s) left)
Barnyard Silverstar
Barnyard Silverstar, R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, Gauteng
R120 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets
marketing@barnyardtheatres.co.za
Visit Promoter's Website
The Barnyard Theatre and 2 others On 4th December 2019 Under: Others

Franja du Plessis and Ruan Josh

25 Jan – (Sat) – 20:00
Price: R120

Franja en Ruan vermaak talle gehore met hulle individuele style met kombinasies van pop, kontemporêr asook ‘n lekker country aanslag. Wanneer hulle saam op die verhoog is, oortref hulle alle verwagtinge met ‘n nostalgiese asook voetestamp akoestiese insetsel vir oud en jonk! 120 minute van liedjies wat jou laat verlang… wat jou op jou stoel sal laat staan!! Jou skoene gaan uitskop en saamsing-spring!
Franja du Plessis is ‘n 24 jarige sangeres, liedjieskrywer asook aktrise bekend vir haar rol as Marna de Jager in die fliek “As Jy Sing”. Franja word aangewys as ghoema 2017 se nuweling van die jaar asook vroulike kunstenaar van die jaar. Franja se album “My Verhaal” is in 2016 vrygestel en het goue status bereik.
Ruan Josh is ‘n 28 jarige sanger, asook teater akteur. In 2008 word Ruan aangewys as ATKV Tienertoneel se beste byspeler in die toneel “Reis Vleis en Gebakte Klippe”. Hy was ook te sien in die musiek blyspel “Droomkind – ‘n storie oor Josef”. Ruan Josh se album “Eggo” is in 2017 vrygestel en vele liedjies pryk op meer as 10 radio stasies op nr. 1

Franja du Plessis and Ruan Josh25 Jan – (Sat) – 20:00Price: R120Franja en Ruan vermaak talle gehore met hulle individuele style met kombinasies van pop, kontemporêr asook ‘n lekker country aanslag. Wanneer hulle saam op die verhoog is, oortref hulle alle verwagtinge met ‘n nostalgiese asook voetestamp akoestiese insetsel vir oud en jonk! 120 minute […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.