Eventa

South Africa's Latest Events

JUANITA DU PLESSIS @ULTIMATE AIM (1 MEI 2021)

01-May-2021 at 19:00 UTC - 01-May-2021 at 21:00 UTC ()
ULTIMATE AIM SPORTS PAVILION
ULTIMATE AIM SPORTS PAVILION, 622 Breed St, Montana Park, Pretoria, 0182,Gauteng
R150 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets
0723171868
Visit Promoter's Website

Juanita Du Plessis “Live” @Ultimate Aim Sport Pavilion Montana.

Datum: 1 Mei 2021

Tyd: 19:00

Deure maak 18:00 oop.

Kaartjies: R150 per persoon / Golden seats R170 per persoom

Die aand beloof om ‘n groot kuier te wees! Kos, drinkgoed en veilige parkering is beskikbaar op die perseel.

Beperkte kaartjies beskikbaar! So maak seker jy kry jou kaartjies!

Vir tafel bespreking:

Jean van Loggerenberg: 072 317 1868

Lizahn – 082 716 9225

JUANITA DU PLESSIS @ULTIMATE AIM (1 MEI 2021)

%d bloggers like this: