KKNK MOTHERSHIP SESSION: EMO ADAMS UNPLUGGED

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

06-Aug-2020 at 20:00 UTC - 07-Aug-2020 at 00:00 UTC ()
Online Event
Whatch Online
R0 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets
Visit Promoter's Website
Muddy Princess On 3rd August 2020 Under: Musical,Online

Adams se merkwaardige talent is iets waaraan hy al sedert die jong ouderdom van nege hard werk, waar hy as kind op die Kaapse Vlakte grootgeword het. Sy pa het sy aanvoeling vir musiek opgemerk en hy is sedertdien op verhoë regoor die land en in die buiteland te sien, waar hy die harte van sy gehore wen. Ervaar hierdie uitsonderlike vermaaklikheidskunstenaar in Emo Adams Unplugged, met ‘n vierstuk-orkes waaronder klavier, saksofoon en kitaar. Sy pa, Omar, sluit ook by hom aan vir ‘n liedjie of twee.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

Adams se merkwaardige talent is iets waaraan hy al sedert die jong ouderdom van nege hard werk, waar hy as kind op die Kaapse Vlakte grootgeword het. Sy pa het sy aanvoeling vir musiek opgemerk en hy is sedertdien op verhoë regoor die land en in die buiteland te sien, waar hy die harte van […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.