KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ANNA DAVEL

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

10-Sep-2020 at 20:00 UTC - 11-Sep-2020 at 00:00 UTC ()
Online Event
Whatch Online
Buy Tickets
Visit Promoter's Website
kknk On 3rd August 2020 Under: Musical,Online

Anna Davel is al byna twee dekades lank besig om gehore te betower met die kragtige kombinasie van ‘n soel stem, sensuele voorkoms en pragtige liedjieskryf-vermoë. Haar passie vir jazz en blues is duidelik in die reis waarop sy ons neem met akoestiese klavier, saksofoon en melodieë wat ons al vir dekades boei. Die vertoning bevat sommige van haar eie liedjies, sowel as liedjies van die grootste legendes van ons tyd: sien uit na Edith Piaf se “La Vie En Rose”, Etta James se “At last”, Ella Fitzgerald se “Can’t take that away from me”, en “Let’s never stop Falling in Love” deur Pink Martini.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

Anna Davel is al byna twee dekades lank besig om gehore te betower met die kragtige kombinasie van ‘n soel stem, sensuele voorkoms en pragtige liedjieskryf-vermoë. Haar passie vir jazz en blues is duidelik in die reis waarop sy ons neem met akoestiese klavier, saksofoon en melodieë wat ons al vir dekades boei. Die vertoning […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.