24-Sep-2020 at 20:00 UTC - 25-Sep-2020 at 00:00 UTC (Event Expired) | |
Online Event Online Event,, |
|
R150 (Prices may vary depending on the type of tickets) | |
Buy Tickets | |
Visit Promoter's Website | |
kknk On 3rd August 2020 |
Hierdie produksie was die wenner van die Fiësta vir Beste Musiekgedrewe Produksie. In Eet Kreef! word dié ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band gevier, 30 jaar nadat dit oorspronklik uitgereik is. Met aKING se hoofsanger Laudo Liebenberg, ’n vuurwarm band en nuwe verwerkings van ikoniese songs soos “Energie”, “Hillbrow”, “Hoe ek voel” en al die treffers wat van dié plaat ’n kultustreffer gemaak het, sorg hierdie show vir meer as een hoendervleis-oomblik.
Met Laudo Liebenberg, Frank Freeman, Sheldon Yoko, Schalk van der Merwe en Mikhaela Kruger.
Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.
Hierdie produksie was die wenner van die Fiësta vir Beste Musiekgedrewe Produksie. In Eet Kreef! word dié ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band gevier, 30 jaar nadat dit oorspronklik uitgereik is. Met aKING se hoofsanger Laudo Liebenberg, ’n vuurwarm band en nuwe verwerkings van ikoniese songs soos “Energie”, “Hillbrow”, “Hoe ek […]
Leave a Reply