03-Sep-2020 at 20:00 UTC - 04-Sep-2020 at 00:00 UTC (Event Expired) | |
Online Event Online Event,, |
|
Buy Tickets | |
Visit Promoter's Website | |
kknk On 3rd August 2020 |
“Music has the ability to heal,” sê Elvis Blue wat in 2010 bekendheid verwerf het as IdolsSA-wenner. Sedertdien het hy ’n huishoudelike naam geword met drie platinum – en twee goue albums, asook ’n lang lys van treffers. Hierdie is ’n sielvolle vertoning wat van sy gewildste liedjies soos “Die Hemel”, “Jou Huis”, “Toe ons Jonk Was” en “Lighthouse” insluit.
Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.
“Music has the ability to heal,” sê Elvis Blue wat in 2010 bekendheid verwerf het as IdolsSA-wenner. Sedertdien het hy ’n huishoudelike naam geword met drie platinum – en twee goue albums, asook ’n lang lys van treffers. Hierdie is ’n sielvolle vertoning wat van sy gewildste liedjies soos “Die Hemel”, “Jou Huis”, “Toe ons […]
Leave a Reply