KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: JAN BLOHM

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

27-Aug-2020 at 20:00 UTC - 28-Aug-2020 at 00:00 UTC ()
Online Event
Whatch Online
Buy Tickets
Visit Promoter's Website
kknk On 3rd August 2020 Under: Musical,Online

Blohm is ’n Afrikaanse liedjieskrywer van liedjies soos “Groen Trui”, “Breyten se brief”, en “Mary Jane”. Hy het bekendheid verwerf as enigmatiese rock- en blues-sanger met sy debuutalbum, “Melkstraat Confessions” wat in 2004 bekendgestel is. Daar is ’n poëtiese kwaliteit tot sy musiek – hy glo dat liefde ’n werkwoord is en dat die rykdom waarna elke mens smag, daarin opgesluit is. Hy gee die show van ’n leeftyd: meesleurend, rou en eerlik, soos sy musiek.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

Blohm is ’n Afrikaanse liedjieskrywer van liedjies soos “Groen Trui”, “Breyten se brief”, en “Mary Jane”. Hy het bekendheid verwerf as enigmatiese rock- en blues-sanger met sy debuutalbum, “Melkstraat Confessions” wat in 2004 bekendgestel is. Daar is ’n poëtiese kwaliteit tot sy musiek – hy glo dat liefde ’n werkwoord is en dat die rykdom […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.