Krone 6 (Pretoria) 16 Augustus 2019

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (5 rating, 1 votes)
Loading...

16-Aug-2019 at 19:00 UTC - 16-Aug-2019 at 22:30 UTC (Event Expired)
Sun Arena at Times Square
Sun Arena at Times Square,Pretoria,Gauteng
0112745000
Visit Promoter's Website
Select Musiek On 13th May 2019 Under: Drinks,Entertainment,Musical

Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika! Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier. Krone 6 gaan nóg groter en nóg lekkerder wees. Bring al jou familie en vriende en kom sing uit volle bors saam. Dit is ‘n “Moewiese saamsing JOL”!

One Thought to “Krone 6 (Pretoria) 16 Augustus 2019”

  1. Anton Bolleurs

    Goeie middag, 1ste baie dankie vir die groot trots vir Afrikaans dis n eer om so baie kunstenaars te he wat so trots is op afrikaans baie dankie vir dit.

    Tweedens wil ek net graag weet gaan Steve Hofmeyr ook daar wees die jaar van Krone 2019 asb kan hy ook daar wees GROOT ASB

    Baie dankie
    Krone 2019
    Trots Afrikaans

Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.