Eventa

South Africa's Latest Events

kykNET Buite Ekspo Limpopo 2021

08-Oct-2021 at 12:00 UTC - 10-Oct-2021 at 23:00 UTC (112 day(s) left)
Sondela Nature Reserve And Spa
Sondela Nature Reserve And Spa, Farm TweefonteinWarmbaths District, Bela-Bela, 0480,limpopo
R45 - R140(Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets

Is jy lief vir die buitelewe?

Is jou kampgereedskap altyd reg vir aksie?

Dan is die KykNET Buite Ekspo NET die ding vir jou!

Maak seker jy is die naweek van 08 tot 10 Oktober 2021 by Sondela Natuurreservaat en Spa, naby Bela-Bela, Limpopo… vir een kamp-tastiese naweek.

Kom sien al die nuutste buitelewe-aanbiedings, neem deel aan prettige aktiwiteite en 4×4 geleenthede vir die hele gesin, en geniet top kosstalletjies en kroeë. Jy kan uitsien na ons puik Hankook kunstenaars en vermaak, asook die kykNET Buite Ekspo se 10 de verjaarsdagviering saam met Jimmy’s Sauces. Daar’s ook ‘n GROOT speelpark vir die kinders, en die ouers…, so kom skop jou skoene uit by die KykNET Buite Ekspo naby Bela-Bela. Sien jou daar!

Kyk gerus na van ons hoogtepunte in Kaapstad:

_________________________________________________________________________

Do you love the outdoors?

Is your camping gear ready to go at a moment’s notice?

Make sure that you are at the Sondela Nature Reserve and Spa outside Bela-Bela, Limpopo from 08 to 10 October 2021 for one camp-tastic weekend.

Explore all the newest outdoor products, take part in fun activities and 4×4 experiences for the whole family as well as enjoy delicious food and drink at our food stalls and bars. You can look forward to the Hankook Artists and entertainment and the kykNET Buite Expo’s 10th birthday celebrations with Jimmy’s Sauces. There is also a MASSIVE playpark for the kids. So, come join us at the kykNET Buite Expo close to Bela-Bela. See you there!

Take a look at some of the highlights from the kykNET Buite Expo in Cape Town

kykNET Buite Ekspo Limpopo 2021

%d bloggers like this: