Eventa

South Africa's Latest Events

Pretoria – MUD Masterclass met Willem Botha

17-Apr-2021 at 09:30 UTC - 17-Apr-2021 at 12:30 UTC (3 day(s) left)
Monte de Dios
Monte de Dios, 106 Achilles St, Olympus AH, Pretoria, 0081,,Gauteng
R500 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets
Visit Promoter's Website

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.

 

Kom kuier saam by die Monte de Dios in Pretoria. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.

 

Event sluit ‘n kort optrede deur Willem Botha en ‘n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!

 

Jou kaartjie sluit ook die volgende in:

 

  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water

 

Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.

Pretoria – MUD Masterclass met Willem Botha