Eventa

South Africa's Latest Events

Ritmia Hemelvaartdiens | 13 Mei | 18h30

13-May-2021 at 18:30 UTC - 13-May-2021 at 19:30 UTC (6 day(s) left)
Ritmia Kantoorgronde
Ritmia Kantoorgronde, 44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724,Gauteng
0112467013
Visit Promoter's Website

Donderdag, 13 Mei om 18h30 vier ons Hemelvaart saam hier by Ritmia Gemeente. Die diens gaan gehou word in die kerksaal.

 

Ligging: 44 Blendelaan, Wilropark

 

Ons sien baie uit om julle hier te sien!

 

Onthou asb. ‘n masker vir elkeen in jou gesin.

 

Maak asb. kontak met ons as jy jou bespreking wil kanselleer: 011 246 7013

(Sodoende kan ons op die sisteem weer plek maak vir mense om te bespreek wat nog nie plek het nie.)

Ritmia Hemelvaartdiens | 13 Mei | 18h30

%d bloggers like this: