Eventa

South Africa's Latest Events

Schalk Sing Sleg

27-May-2021 at 20:15 UTC - 28-May-2021 at 23:00 UTC ()
Drostdy Theatre
Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch, 7599,Eastern Cape
R200 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets

In hierdie nuwe vertoning kombineer Schalk Bezuidenhout stand-up komedie met oorspronklike liedjies. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs ‘n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Of sing hy regtig sleg? Schalk deel die verhoog met die talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen van Johannesburg. O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met ‘n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ‘n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal en skater!

Schalk Sing Sleg

%d bloggers like this: