05-Jun-2020 at 12:00 UTC - 07-Jun-2020 at 23:00 UTC (Event Expired) | |
Online Online,, |
|
R0 (Prices may vary depending on the type of tickets) | |
Visit Promoter's Website | |
Magriet Groenewald On 30th May 2020 |
“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore – Op Jou Rusbank By Die Huis”
INTIEME KONSERT
Kry die hele familie bymekaar en kom geniet ‘n lekker kuier saam met Irene – Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, ” Ek voel soos Oee ” sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en treffers insluit.
Kaartjies is gratis maar bespreking is noodsaaklik.
“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore – Op Jou Rusbank By Die Huis” INTIEME KONSERT Kry die hele familie bymekaar en kom geniet ‘n lekker kuier saam met Irene – Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, ” Ek voel soos Oee ” sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en […]
Comment on this Event