SPEAKERS PROFILE bied aan IRENE LOUISE VAN WYK

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

05-Jun-2020 at 12:00 UTC - 07-Jun-2020 at 23:00 UTC ()
Online Event
Whatch Online
R0 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Visit Promoter's Website
Magriet Groenewald On 30th May 2020 Under: Others

“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore – Op Jou Rusbank By Die Huis”

INTIEME KONSERT

Kry die hele familie bymekaar en kom geniet ‘n lekker kuier saam met Irene – Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, ” Ek voel soos Oee ” sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en treffers insluit. 

 

Kaartjies is gratis maar bespreking is noodsaaklik.

“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore – Op Jou Rusbank By Die Huis” INTIEME KONSERT Kry die hele familie bymekaar en kom geniet ‘n lekker kuier saam met Irene – Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, ” Ek voel soos Oee ” sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en […]


Comment on this Event

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.