Eventa

South Africa's Latest Events

WOENSDAGKONSERT met Nataniël en Charl du Plessis

Today at 14:00 UTC - 14-Apr-2021 at 20:30 UTC
NG Tygerpoort Kerkgebou
NG Tygerpoort Kerkgebou, 51 Henry Rd, Shere, 0084,,Gauteng
R300 (Prices may vary depending on the type of tickets)
Buy Tickets
0128090107
ontvangs@ngtyger.com
Visit Promoter's Website

Nataniël en Charl du Plessis herrinner jou aan hoe belangrik die kunste en musiek is!

Moenie hierdie ongelooflike geleentheid van musiek, stories en humor misloop nie.

 

Die konsert vind op Woensdag 14 April 2021 in die kerkgebou van NG Tygerpoort plaas.

Daar is 2 vertonings:

 

16:00 – 17:30

19:00 – 20:30

(Kies die spesifieke tye wanneer jy op “Tickets” klik.)

 

Onder die nuwe vlak 1 regulasies word die kaartjies tot 100 per vertoning beperk.

Streng COVID regulasies geld.

Die dra van ‘n masker is verpligting.

 

Daar sal koffie en ander lekkernye buite te koop wees.

 

Adres:

51 Henrylaan, Shere, Pretoria-oos

Skakel na Google Pin

 

Kontakbesonderhede:

www.ngtyger.com

ontvangs@ngtyger.com

012 809 0107

WOENSDAGKONSERT met Nataniël en Charl du Plessis