Ek is al vir dae lank verlore in ‘n wide wildernis
Ek is by ‘n landsdienskamp
Vasgevang in die hindernis
Die voete van die verlede
Hardloop kort op
My hakskene
En die boelie van my skool dae
Lag vir my backbene
Dink dor my dade onder die
Arms van ‘n mardelaboom
Sit en skrop-skrop verniet
en maak my skoene skoon
Hoekom
Wil jy wegstap van
Die Bakleiry teen angs
As die see nog propvol is en jy visse steeds kan vang?
Kos loop my bord dor en le
Dp die tafeldoek en vrot
En die liggies van die stede trek my soos
Kerse vir ‘n mot
Die taalkundigies bespreek,
Bespiegel steeds my woord
Maar ek sal baklei
Tong en vuiste vir
Dit waarin ek glo
Ek sal antwoord
Dp Jou Adepstem
Ek sal offer wat jy vra
Ek sal oorkom na jou voorstoep en jou groceries indra
In jou will en werk en wandel van jou weig tot aan jou graf
As jy bibber in jou bed
Wanneer die honde buite
In die songloed van jou somer
In jou winternag se kou
Sal ek kom le onder jou kombersie
En jou styf vas kom hou
More Stories
Cooler as ekke Lyrics by Jack Parow
Maak Nie Regtig Saak Nie lyrics by Karen Zoid
Whole In One lyrics by Karen Zoid